Hierdie skryfstuk vorm deel van ‘n paar skryfstukke oor die beskrywende opstel. Die opstel wat vir jou die meeste punte kan besorg. As jy dit reg doen. Ek wil by die sin begin. Omdat dit sin maak!
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel I”Joernaal
Leer vroeg ordening aan
Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.
Lees voort “Leer vroeg ordening aan”Boekresensie: James en die reuse perske
Hierdie boekresensie is deur ‘n 9-jarige seun geskryf. Hy is ‘n boekwurm, hoop dit help jou om te besluit of jy die boek wil lees.
Lees voort “Boekresensie: James en die reuse perske”Boekresensie: Hondman
Lees gerus om te besluit of jy die boek wil lees, geskryf deur ‘n 9-jarige wat baie van lees hou.
Lees voort “Boekresensie: Hondman”Boekresensie: Die seerowers en die spookskip
Geskryf deur 9-jarige seun wat boeke verslind. Hoop jy geniet die boek ook, lewer gerus kommentaar, hy sal dit baie geniet.
Lees voort “Boekresensie: Die seerowers en die spookskip”Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1
Geskryf deur 9-jarige wat baie lief vir lees is. Laat gerus kommentaar as jy klaar gelees het.
Lees voort “Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1”Boekresensies deur ywerige lesers
‘n Nuutjie op die webwerf, boekresensies deur ywerige lesers – vir kinders, deur kinders. Ek hoop hierdie resensies sal ander kinders aanspoor om die boeke te lees …
Lees voort “Boekresensies deur ywerige lesers”Oorsake vir onderprestasie
Dit klink so onmoontlik, maar dit is ‘n werklikheid. In 1980 is bevind dat ongeveer die helfte van alle begaafde seuns in graad 8 (toe standerd 6) onderpresteer.Laat ons dus kyk na faktore wat tot onderprestasie bydra.
Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee
Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.
Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”Karaktertrekke van begaafde kinders
Dit is noodsaaklik om begaafde kinders betyds te identifiseer, daarom fokus ek hier op die karaktertrekke van begaafde leerders.
Lees voort “Karaktertrekke van begaafde kinders”