Boekresensies deur begaafde lesers

‘n Nuutjie op die webwerf, boekresensies deur begaafde kinders - vir kinders. Ek hoop hierdie resensies sal ander kinders aanspoor om die boeke te lees ... Een van die belangrikste dinge vir ‘n taalonderwyser is dat leerders moet lees, maar veral met begrip moet lees. Dit is natuurlik waar ten opsigte van alle vakke, maar … Lees voort Boekresensies deur begaafde lesers