Hierdie hersiening dek ‘n redelike groot deel van die sillabus. Met hierdie oefening kan jy sien watter afdelings verdien meer aandag.
Wenk:
Gee by elke antwoord ‘n rede vir jou antwoord. So toets jy ook jou kennis.
Opmerking:
My liefde vir taalleer laat my heerlik daarmee speel. Daarom was die uitdaging: Hoeveel vrae kan jy uit ‘n sin vra?
Ek het aan die Universiteit van Pretoria Ba.(Honns) in Afrikaans en HOD voltooi. Daarna het ek 22 jaar Afrikaans onderrig - 10 jaar in EA en 12 jaar in Afrikaans Huistaal. In Huistaal het ek 10jaar gr.12,11 en 10 onderrig. Ek het in die verlede graag gedigte en kortverhale geskryf. Verder het ek my reeks, Skryfwenke Vir Almal, ook al afgehandel en geplaas op sandreyerskryf. Ek skryf ook vir "Die begaafde Kind" lesse en oefeninge vir Afrikaans Huistaal vir gr. 10 -12. Tans is ek besig om 'n poësiehandboek te skryf.
Sien Alle Artikels
Baie dankie! Dit is so noodsaaklik
LikeLike
Ek wil net weer dankie sê vir die voorreg om te mag help. Ek sal later die skermskote vervang. Maar dit is darem bruikbaar. ⚘⚘⚘
LikeLike