Yolandi het hierdie riglyne op haar blog gedeel oor wat ‘n kind behoort te weet en te kan doen wanneer hy of sy skool toe gaan. Gebruik dit om sommer ook te bepaal hoe gevorderd jou kind se ontwikkeling is. In vergelyking met sy of haar portuur.
Lees voort “Meet jou kind se geeedheid vir skool”Etiket: begaafde leerders
Meet jou kind se vordering teen kurrikulum
Ouers is geneig om hulle kinders se vordering teen die portuur te meet. Gebruik gerus Yolandi se riglyne om jou voorskoolse kindjie se vordering te meet …
Lees voort “Meet jou kind se vordering teen kurrikulum”Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?
Ek het onlangs ‘n webinaar van die Suid-Afrikaanse Unie vir onderwysers gelei. Waarin ek die fokus op die behoeftes van die begaafde kind geplaas het. Daarom wil ek sommer hier verder daaroor gesels, naamlik hoe ontwikkel ek die begaafde kind se kennis, vaardighede en vermoëns?
Lees voort “Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?”Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders
Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:
Lees voort “Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders”Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders
Klaskamers kan vervelig of uitdagend vir die begaafde leerder wees. Hier volg ‘n lys van aktiwiteite wat begaafde leerders in die klaskamer uitdaag:
Lees voort “Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders”Die hoogbegaafde en talentvolle leerder
Christa van Staden het my ‘n geruime tyd gelede gevra om iets te skryf oor die begaafde leerder. Ek skryf graag daaroor gesien vanaf my oogpunt en ek glo en mag dalk gestenig word uit verskeie oorde.
Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1
Geskryf deur 9-jarige wat baie lief vir lees is. Laat gerus kommentaar as jy klaar gelees het.
Lees voort “Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1”Boekresensies deur ywerige lesers
‘n Nuutjie op die webwerf, boekresensies deur ywerige lesers – vir kinders, deur kinders. Ek hoop hierdie resensies sal ander kinders aanspoor om die boeke te lees …
Lees voort “Boekresensies deur ywerige lesers”Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee
Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.
Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”Karaktertrekke van begaafde kinders
Dit is noodsaaklik om begaafde kinders betyds te identifiseer, daarom fokus ek hier op die karaktertrekke van begaafde leerders.
Lees voort “Karaktertrekke van begaafde kinders”