Ouers is geneig om hulle kinders se vordering teen die portuur te meet. Gebruik gerus Yolandi se riglyne om jou voorskoolse kindjie se vordering te meet …

Om hierdie vraag te kan antwoord, gaan ons eers kyk na die ouderdomme wat die Suid-Afrikaanse kurrikulum voorstel. In SA gebruik ons die NCF from …
Wat moet my kind aan die einde van graad pre-R weet?