Geskik vir graad 10-12 leerders.
Lees voort “Prosa: Die Tema van ‘n letterkundige werk”Kategorie: Aktiwiteite
Meet jou kind se vordering teen kurrikulum
Ouers is geneig om hulle kinders se vordering teen die portuur te meet. Gebruik gerus Yolandi se riglyne om jou voorskoolse kindjie se vordering te meet …
Lees voort “Meet jou kind se vordering teen kurrikulum”Lisa van Leesamee se dag 60 oefeninge
Ek loer gereeld wat op die internet beskikbaar is wat ouers kan gebruik om hulle kinders tuis te help ontwikkel. Hierdie oefeninge is baie oulik uiteengesit en maklik om te volg. Volgens Lisa is dit vir graad 2 …

Ons gaan vandag slim dinge leer! Ons gaan in onewe getalle tel, totale en kleingeld bereken, deel met ‘n res, ‘n storiesom uitwerk, handskrif oefen, …
Klik hier Dag 60 om na die aktiwiteite te gaan.
Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?
Ek het onlangs ‘n webinaar van die Suid-Afrikaanse Unie vir onderwysers gelei. Waarin ek die fokus op die behoeftes van die begaafde kind geplaas het. Daarom wil ek sommer hier verder daaroor gesels, naamlik hoe ontwikkel ek die begaafde kind se kennis, vaardighede en vermoëns?
Lees voort “Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?”Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders
Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:
Lees voort “Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders”Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders
Klaskamers kan vervelig of uitdagend vir die begaafde leerder wees. Hier volg ‘n lys van aktiwiteite wat begaafde leerders in die klaskamer uitdaag:
Lees voort “Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders”Wat Jy van Leesspoed Moet Weet
Leesspoed kan bepaal hoe ons studiemateriaal en vrae in toetse en vraestelle beantwoord. Party mense bring outomaties hulle leesspoed af of versnel dit na gelang van behoefte. Meeste mense hou net aan lees met ‘n spoed!
Kyk maar hoe verkeerd beantwoord volwassenes hulle e-posse. Mmmm, en hoe verkeerd beantwoord leerders hulle vraestelle!
As jy ‘n vraestel skryf, is jy minder rustig as gewoonlik. Eintlik voel jy gejaagd. Daarom jaaglees jy. En neem min in. Jy besef dat dit nie sal werk in gevallestudies in vraestelle nie? Jy moet dan analiseer en advies gee of bloot jou kennis betrek om die vrae te beantwoord. Dan het ons nog nie gevra wat van begripstoetse, prosa en digkuns nie?
As jy studeer, moet jy jou leesspoed afbring om te kan inneem, verstaan en te kan onthou. Want dit is hoe jou brein werk. En dit is hoe dit is…
Lees voort “Wat Jy van Leesspoed Moet Weet”Opsomming van Digterlike Tegnieke/ Verstegniese Middele
Leer vroeg ordening aan
Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.
Lees voort “Leer vroeg ordening aan”Boekresensies deur ywerige lesers
‘n Nuutjie op die webwerf, boekresensies deur ywerige lesers – vir kinders, deur kinders. Ek hoop hierdie resensies sal ander kinders aanspoor om die boeke te lees …
Lees voort “Boekresensies deur ywerige lesers”