Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.
Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”Kategorie: Aktiwiteite
Hantering van begaafde leerder in klaskamer
Begaafdheid, ook hoogsbegaafdheid, is temas, maar ontvang min aandag in die navorsingswêreld van die 4de Industriële revolusie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks (Oswald & De Villiers, 2013).
Lees voort “Hantering van begaafde leerder in klaskamer”