Hierdie skryfstuk vorm deel van ‘n paar skryfstukke oor die beskrywende opstel. Die opstel wat vir jou die meeste punte kan besorg. As jy dit reg doen. Ek wil by die sin begin. Omdat dit sin maak!
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel I”Maand: Maart 2021
Leer vroeg ordening aan
Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.
Lees voort “Leer vroeg ordening aan”