Die volgorde van gebeure is baie belangrik as jy ‘n verslag of enige skryfstuk skryf, maar dit is ook ongelooflik belangrik in prosastudie, dramastudie en studie in die algemeen.
Lees voort “Prosa: Intrige (Die volgorde van gebeure in die verhaal)”Maand: April 2021
Kreatiewe skryf: Wenke
Hierdie skryfstuk handel oor hoe om wenke te skryf. Dit bevat ook baie goeie wenke om sielkundig voor te berei vir ‘n voorbereide toespraak.
Lees voort “Kreatiewe skryf: Wenke”Taalleer: Kritiese Taalbewustheid
In hierdie artikel word kritiese taalbewustheid bespreek.
Lees voort “Taalleer: Kritiese Taalbewustheid”Die beskrywende opstel – Deel IV
Deel 4 van raad oor die beskrywende opstel.
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel IV”Die beskrywende opstel – Deel III
Deel 3 van die bespreking van die beskrywende opstel.
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel III”Die beskrywende opstel – Deel II
In hierdie artikel word spesifiek op die paragraaf gefokus.
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel II”Die hoogbegaafde en talentvolle leerder
Christa van Staden het my ‘n geruime tyd gelede gevra om iets te skryf oor die begaafde leerder. Ek skryf graag daaroor gesien vanaf my oogpunt en ek glo en mag dalk gestenig word uit verskeie oorde.