Oorsake vir onderprestasie

Verskeie faktore kan daartoe bydra dat begaafde leerders onderpresteer. In hierdie artikel fokus ek op die faktore wat deur Reis en McCoach (2002) geïdentifiseer is. Begaafde onderpresteerders presteer aanvanklik goed, maar hulle raak verveeld en gefrustreerd deur 'n kurrikulum in die laerskool wat nie op hulle vlak van ontwikkeling gebaseer is nie. Daar is 'n … Lees voort Oorsake vir onderprestasie

Onderpresterende begaafde kinders

Een van die eerste definisies van begaafdheid het vereis dat die kinders na hulle intellektuele potensiaal moet presteer. Later is eers aandag aan die begaafde onderpresteerder gegee omdat hierdie kinders oor die potensiaal beskik, maar om verskeie redes nie na potensiaal presteer nie. Die begrip onderprestasie verwys na 'n toestand wat ontstaan wanneer 'n leerder … Lees voort Onderpresterende begaafde kinders