Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.
Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”Etiket: Begaafdheid
Karaktertrekke van begaafde kinders
Dit is noodsaaklik om begaafde kinders betyds te identifiseer, daarom fokus ek hier op die karaktertrekke van begaafde leerders.
Lees voort “Karaktertrekke van begaafde kinders”