Taalleer: Kritiese Taalbewustheid

Kritiese taalbewustheid Is die volgende sinne voorbeelde van neutrale taal, partydigheid, stereotipe taal, emotiewe taal/gevoelstaal, manipulerende taal of veralgemening? SinTipe taalAs jy groente eet, kan jy nagereg kry. Tieners is snobisties. Gee honderd rand vir die armes. Jy sal geseën word. Die nar is skreeusnaaks. Die nar is snaaks. Sy kan ongelooflik laag sing. Sy kan laag sing. Meisies kan net kerm … Lees voort Taalleer: Kritiese Taalbewustheid

Die beskrywende opstel (#1) Gr.10 – 12 (Deur: San Dreyer)

Skryf lekker kreatiewe sinne! Hierdie skryfstuk vorm deel van 'n paar skryfstukke oor die beskrywende opstel. Die opstel wat vir jou die meeste punte kan besorg. As jy dit reg doen. Ek wil by die sin begin. Omdat dit sin maak! Onthou altyd die skrywer is in kommunikasie met die leser. Jy wil jou LESER … Lees voort Die beskrywende opstel (#1) Gr.10 – 12 (Deur: San Dreyer)

Leer vroeg ordening aan

Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.Die eerste vaardigheid wat speel-speel op 'n baie jong ouderdom aangeleer kan word, is sortering. Of dan klassifikasie.Kom ek vertel jou hoe belangrik dit is: toe 'n bekende maatskappy 'n regruk besigheid se hulp ingeroep het, raai waar het hulle begin? Kantore en store se  etikette (labelling) en … Lees voort Leer vroeg ordening aan

Boekresensies deur ywerige lesers

‘n Nuutjie op die webwerf, boekresensies deur ywerige lesers - vir kinders, deur kinders. Ek hoop hierdie resensies sal ander kinders aanspoor om die boeke te lees ... Een van die belangrikste dinge vir ‘n taalonderwyser is dat leerders moet lees, maar veral met begrip moet lees. Dit is natuurlik waar ten opsigte van alle … Lees voort Boekresensies deur ywerige lesers

Oorsake vir onderprestasie

Verskeie faktore kan daartoe bydra dat begaafde leerders onderpresteer. In hierdie artikel fokus ek op die faktore wat deur Reis en McCoach (2002) geïdentifiseer is. Begaafde onderpresteerders presteer aanvanklik goed, maar hulle raak verveeld en gefrustreerd deur 'n kurrikulum in die laerskool wat nie op hulle vlak van ontwikkeling gebaseer is nie. Daar is 'n … Lees voort Oorsake vir onderprestasie