Deur Roald Dahl
ISBN 978-0-7981-7279-0
James bly by sy tantes – en hulle is aaklige mense. Hoekom het daai simpel renoster sy ouers opgeëet?! Gelukkig ontmoet hy die ou man wat sy lewe verander…
Roald Dahl is my heel gunsteling skrywer. Hierdie boek was baie interessant en ek dink dis perfek vir kinders met ‘n groot verbeelding!
Chrisjan Louw (9)