Gepubliseer in Boekresensies

Boekresensie: Hondman

Lees gerus om te besluit of jy die boek wil lees, geskryf deur ‘n 9-jarige wat baie van lees hou.

Deur Dav Pilkey
ISBN 978-0-7981-8119-8

Hou jy van aksie, spanning, romanse, en lekker lag? Dan is hierdie boek perfek vir jou! Ek dink 7-9 jariges sal dit baie geniet. Hoofstuk 3 (Hap hom, Hondman) was my gunsteling hoofstuk, want almal in die wêreld word dom!

Deur: Chrisjan (9)

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.