Gepubliseer in Boekresensies

Boekresensie: Die seerowers en die spookskip

Geskryf deur 9-jarige seun wat boeke verslind. Hoop jy geniet die boek ook, lewer gerus kommentaar, hy sal dit baie geniet.

Deur Jonny Duddle
ISBN 978-0-7981-8113-6

‘n Aksiebelaaide boek vir beginnerlesers! Die seerowers beroof elke maand die dorpie met die naam Grootgaapbaai. Basjan en Matilda probeer hulle stop – kan hulle dit regkry..?

Ek is MAL oor seerowers! Dis hoekom hierdie boek perfek was vir my…

Deur Chrisjan (9-jaar oud)
Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.