Begaafdheid, ook hoogsbegaafdheid, is temas, maar ontvang min aandag in die navorsingswêreld van die 4de Industriële revolusie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks (Oswald & De Villiers, 2013).
Lees voort “Hantering van begaafde leerder in klaskamer”Joernaal
Idees vir verdere artikels
Op hierdie stadium is ek en Etrecia van der Merwe Looij besig om artikels vir die webwerf te skryf oor sake wat ons twee as belangrik beskou. Gebruik asseblief die kommentaar-ikoon onderaan elke artikel om saam te gesels, maar ook om hier vir ons boodskappe te laat oor artikels wat geskryf behoort te word.
Lees voort “Idees vir verdere artikels”Onderpresterende begaafde kinders
Een van die eerste definisies van begaafdheid het vereis dat die kinders na hulle intellektuele potensiaal moet presteer. Daarom is die begaafde onderpresteerder nie as ‘n begaafde kind beskou nie, maar eerder as ‘n kind wat verkeerdelik as begaafd geïdentifiseer is.
Lees voort “Onderpresterende begaafde kinders”Wat is begaafdheid?
Die term begaafdheid is aanvanklik gebruik om na uitsonderlike intellektuele vermoëns te verwys, gemeet met ‘n erkende intelligensietoets. ‘n IK-telling van hoër as 130 is aanvanklik as hoogsbegaafd beskou.
Lees voort “Wat is begaafdheid?”Kategorieë van begaafdheid
Leerders kan oor die algemeen buitengewoon presteer, of is sekere gebiede.
Lees voort “Kategorieë van begaafdheid”