Gepubliseer in Boekresensies

Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1

Geskryf deur 9-jarige wat baie lief vir lees is. Laat gerus kommentaar as jy klaar gelees het.

Skrywer: Jürgen Banscherus

Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Sy gunsteling kougom is Carpenters en jy kry dit net by Olga se kiosk. Maar die kougom begin verdwyn.. Hierdie is net een van die raaisels wat Kwaaikofski moet oplos. Die boek was baie spannend en opwindend.

Jürgen Banscherus het net een fout: daar is nie baie snaakse stukke in sy boek nie.

Ek dink hierdie boek is geskik vir agt-jariges met sy groter skrif.

Evalueerder: Chrisjan Louw (9 jaar oud)

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

9 gedagtes oor “Boekresensie: Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1

Lewer kommentaar op Dr Christa van Staden Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.