In hierdie artikel word spesifiek op die paragraaf gefokus.
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel II”Skrywer: sandreyerskryf.wordpress.com
Ek het aan die Universiteit van Pretoria Ba.(Honns) in Afrikaans en HOD voltooi. Daarna het ek 22 jaar Afrikaans onderrig - 10 jaar in EA en 12 jaar in Afrikaans Huistaal. In Huistaal het ek 10jaar gr.12,11 en 10 onderrig. Ek het in die verlede graag gedigte en kortverhale geskryf. Verder het ek my reeks, Skryfwenke Vir Almal, ook al afgehandel en geplaas op sandreyerskryf. Ek skryf ook vir "Die begaafde Kind" lesse en oefeninge vir Afrikaans Huistaal vir gr. 10 -12. Tans is ek besig om 'n poësiehandboek te skryf.
Die beskrywende opstel – Deel I
Hierdie skryfstuk vorm deel van ‘n paar skryfstukke oor die beskrywende opstel. Die opstel wat vir jou die meeste punte kan besorg. As jy dit reg doen. Ek wil by die sin begin. Omdat dit sin maak!
Lees voort “Die beskrywende opstel – Deel I”Leer vroeg ordening aan
Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.
Lees voort “Leer vroeg ordening aan”