(Geskik vir gr. 9 – 12)
Raaisel
Hier is ‘n lekker uitdaging. Vorm soveel woorde as wat jy kan met die volgende letters:
b,l,k,k,s,t,e,i,o,u
Jy mag elke letter net een keer in ‘n woord gebruik. Behalwe natuurlik k wat in die lys herhaal word .
Skryf by die woorde wat hulle daartoe leen watter metode van woordvorming jy gebruik het: klinkerwisseling/afleiding/ samestelling/samestellende afleiding
Voorbeeld: kouse – afleiding
(Die letters in my lys kan ook geruil word met ander om ‘n nuwe raaisel te vorm)
Lekker uitdaging, San.
LikeLiked by 1 person
Haai! Baie dankie. Nie geweet jy hang by Begaafde Kind uit nie! 💖
LikeLike
Dit is mos nou ‘n lekker speletjie! Dankie, San.
LikeLike
HI Christa, fancy seeing you here, I nearly sent you the link. Yes fun.
LikeLiked by 1 person
it is my website, I just don’t have this year time to work on it …
LikeLike