Ek het onlangs ‘n webinaar van die Suid-Afrikaanse Unie vir onderwysers gelei. Waarin ek die fokus op die behoeftes van die begaafde kind geplaas het. Daarom wil ek sommer hier verder daaroor gesels, naamlik hoe ontwikkel ek die begaafde kind se kennis, vaardighede en vermoëns?
Lees voort “Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?”Kategorie: Joernaal
Idees vir verdere artikels
Op hierdie stadium is ek en Etrecia van der Merwe Looij besig om artikels vir die webwerf te skryf oor sake wat ons twee as belangrik beskou. Gebruik asseblief die kommentaar-ikoon onderaan elke artikel om saam te gesels, maar ook om hier vir ons boodskappe te laat oor artikels wat geskryf behoort te word.
Lees voort “Idees vir verdere artikels”