Deur Dav PilkeyISBN 978-0-7981-8119-8 Hou jy van aksie, spanning, romanse, en lekker lag? Dan is hierdie boek perfek vir jou! Ek dink 7-9 jariges sal dit baie geniet. Hoofstuk 3 (Hap hom, Hondman) was my gunsteling hoofstuk, want almal in die wêreld word dom! Deur: Chrisjan (9)