Op hierdie stadium is ek en Etrecia van der Merwe Looij besig om artikels vir die webwerf te skryf oor sake wat ons twee as belangrik beskou. Gebruik asseblief die kommentaar-ikoon onderaan elke artikel om saam te gesels, maar ook om hier vir ons boodskappe te laat oor artikels wat geskryf behoort te word. Indien … Lees voort Idees vir verdere artikels