RSA Begaafde Kind

Boekresensie: James en die reuse perske
Deur Roald DahlISBN 978-0-7981-7279-0 James bly by sy tantes – en hulle is aaklige mense. Hoekom het daai simpel renoster sy ouers opgeëet?! Gelukkig ontmoet hy die ou man wat sy lewe verander… Roald Dahl is my heel gunsteling skrywer. Hierdie boek was baie interessant en ek dink dis perfek vir kinders met ‘n groot … Lees voort Boekresensie: James en die reuse perske

Boekresensie: Hondman
Deur Dav PilkeyISBN 978-0-7981-8119-8 Hou jy van aksie, spanning, romanse, en lekker lag? Dan is hierdie boek perfek vir jou! Ek dink 7-9 jariges sal dit baie geniet. Hoofstuk 3 (Hap hom, Hondman) was my gunsteling hoofstuk, want almal in die wêreld word dom! Deur: Chrisjan (9)
Volg Begaafde Kind Suid-Afrika
Teken in om nuwe plasings in jou e-posbus te kry